Hopliet

'n Griekse hopliet met 'n kopis. Dit het egter slegs as sekondêre wapen gedien.

'n Hopliet (Oudgrieks: ὁπλίτης / hoplítês, "swaargewapende"[1] < ὅπλον / hóplon, mv.: ὅπλα / hópla, "wapenrusting"; later ook: "hoplieteskild"[2]) was 'n swaargewapende infanteris in die Oudgriekse leër, in teenstelling tot die liggewapende gymnes (γυμνής / gumnếs) en psilos (ψιλός / psilós). Die vernaamste wapen van 'n hopliet was sy lans, waarmee hy in 'n geslote slagorde genaamd die falanks, aan die stryd deelgeneem het.

  1. sv. ὁπλίτης, in H.G. Liddell - R. Scott - hersiene uitgawe. H.S. Jones - R. McKenzie, A Greek-English Lexicon, Oxford, 19409.
  2. sv. ὅπλον, in H.G. Liddell - R. Scott}} - hersiene uitgawe H.S. Jones - R. McKenzie, A Greek-English Lexicon, Oxford, 19409.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search